SNIP SNIP

Geleë op Die Kuierstoep in Kleingeluk.

Maak die wêreld ‘n mooier plek – een afspraak op ‘n slag.

Met 12 jaar ondervinding bied ons met trots goeie produkte en professionele diens aan kliënte.

Ons produkte sluit in:

  • Campagna del Colore van Italie.
  • Osmo, ‘n vooraanstaande versameling van professionele     haarsorg en stilering produkte.
  • Olyfolie reeks geproduseer en gebottel in ORANIA.
  • Besigheidsure:

    Ma, Wo, Vr 11:30 – 17:00
    Di, Don 11:30 – 19:00
    Sa Slegs per afspraak (ook vir troues en ander funksies)

    Kaart na SNIP SNIPKaart