VERBLYF TE ORANIA

Hier kan u al die inligting kry rondom verblyf te Orania.  Ons beskik oor 'n hele paar gaste huise asook 'n hotel wat op die oewer van die Oranje rivier geleë is.

Lees Meer

AAN-DIE-OEWER

Hier is die groot aantrek op Orania. By AAN-DIE-OEWER sal u die volgende kry. Die lieflike Orania Rivier Spa, Die Oewer-Hotel asook die Restaurant.

Lees Meer

HAARSALON

Snip Snip ... Maak die wêreld ‘n mooier plek – een afspraak op ‘n slag.
Geleë op Die Kuierstoep in Kleingeluk. Met 12 jaar ondervinding bied ons met trots goeie produkte en professionele diens aan kliënte.

Lees Meer

ONS EIE juweliers

Eg oorspronklike handgemaakte juwele.

Lees Meer

Skildershoek Kunsgallery

Skildershoek Kunsgallery.

Lees Meer