VERBLYF TE ORANIA
Hier kan u al die inligting kry rondom verblyf te Orania. Ons beskik oor 'n hele paar gaste huise asook 'n hotel wat op die oewer van die Oranje rivier geleë is.
Hier kan u al die inligting kry rondom verblyf te Orania. Ons beskik oor 'n hele paar gaste huise asook 'n hotel wat op die oewer van die Oranje rivier geleë is.
Hier is die groot aantrek op Orania. By AAN-DIE-OEWER sal u die volgende kry. Die lieflike Oranje River Day Spa, Die Oewer-Hotel asook die Restaurant.
'n Kuier plek vir die hele gesin. Elke Vrydag word 'n sokkie aangebied met die uitsondering as 'n gas kunstenaar kom optree. Heerlike etes (Pub-lunch) is ook daagliks beskikbaar.
Eg oorspronklike handgemaakte Juwele.
Karoo Pekans se visie is om net die beste kwaliteit neute beskikbaar te stel aan die Suid-Afrikaanse publiek regdeur die jaar. Karoo Pekans se pekanneut boorde word biologies bewerk.